Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

●○○ EERSTE BESOEK

Vraag: Is swaarkry en lyding ’n straf van God?

Teks: Jak 1:13

Volgende keer: Hoekom kry ons swaar en ly ons?

○●○ EERSTE HERBESOEK

Vraag: Hoekom kry ons swaar en ly ons?

Teks: 1Jo 5:19

Volgende keer: Hoe voel God daaroor wanneer mense swaarkry en ly?

○○● TWEEDE HERBESOEK

Vraag: Hoe voel God daaroor wanneer mense swaarkry en ly?

Teks: Jes 63:9

Volgende keer: Wat gaan God doen om ’n einde te maak aan swaarkry en lyding?