Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

1-7 Oktober

JOHANNES 9-10

1-7 Oktober
  • Lied 25 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jesus sorg vir sy skape”: (10 min.)

    • Joh 10:1-3, 11, 14 — Jesus, “die goeie herder”, ken sy skape persoonlik en sorg baie goed vir hulle (“Skaapkraal”, media oor Joh 10:1 in nwtsty; w11 5/15 7-8 ¶5)

    • Joh 10:4, 5 — Die skape ken Jesus se stem, en nie die stem van vreemdelinge nie (cf 124-125 ¶17)

    • Joh 10:16 — Jesus se skape is in eenheid met mekaar (“bring”, studienota oor Joh 10:16 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Joh 9:38 — In watter sin het die bedelaar wat eers blind was aan Jesus hulde bewys? (“het aan hom hulde bewys”,  studienota oor Joh 9:38 in nwtsty)

    • Joh 10:22 — Wat was die toewydingsfees? (“die toewydingsfees”, studienota oor Joh 10:22 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 9:1-17

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 62

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 14 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 3 en gebed

^ par. 19 Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!