Broers en susters in Malawi bewys Christelike liefde aan mekaar

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Oktober 2018

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor hoekom mense swaarkry en ly en wat God daaromtrent sal doen.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jesus sorg vir sy skape

Jesus, die Goeie Herder, ken sy skape persoonlik — hy weet wat hulle nodig het, wat hulle swakhede en sterk punte is.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Ons moet meegevoel hê, net soos Jesus

Wat het Jesus se meegevoel en empatie so buitengewoon gemaak?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Ek het vir julle die voorbeeld gestel”

Jesus het sy apostels geleer om nederig te wees en om nederige take vir hulle broers te verrig.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Liefde identifiseer ware Christene — Verwerp selfsug en ergerlikheid

As ons Christelike liefde het, sal ons ander se belange in ag neem en nie ergerlik raak nie.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

‘Julle is geen deel van die wêreld nie’

Jesus se volgelinge sou moed nodig hê om nie besmet te word deur die wêreld om hulle nie.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Liefde identifiseer ware Christene — Ons moet ons kosbare eenheid beskerm

As ons eensgesind wil wees, moet ons vir die goeie in ander soek en mekaar vryelik vergewe.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jesus het van die waarheid getuig

Omdat ons Jesus se dissipels is, getuig ons ook in woord en in daad van die waarheid.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Liefde identifiseer ware Christene —  Ons moet bly wees saam met die waarheid

Ons moet ook bly wees saam met die waarheid, ons moet die waarheid praat en ons moet alles bedink wat waar is, al lewe ons in ’n wêreld vol leuens en onregverdigheid.