Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

30 Oktober–5 November

JOËL 1-3

30 Oktober–5 November
  • Lied 143 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Julle seuns en julle dogters sal beslis profeteer”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Joël.]

    • Jl 2:28, 29—Gesalfde Christene sou as woordvoerders van die Allerhoogste dien (w02 8/1 15 ¶4-5; jd 167 ¶4)

    • Jl 2:30-32—Slegs die mense wat die naam van Jehovah aanroep, sal gedurende sy vreesinboesemende dag gered word (w07 10/1 13 ¶2)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jl 2:12, 13—Wat leer hierdie verse ons oor opregte berou? (w07 10/1 13 ¶5)

    • Jl 3:14—Wat is “die laagvlakte van die beslissing”? (w07 10/1 13 ¶3)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jl 2:28–3:8

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) JW.ORG-kontakkaartjie

  • Herbesoek: (4 min. of minder) JW.ORG-kontakkaartjie—Die kaartjie is tydens die vorige besoek geplaas. Sit die gesprek voort en sluit af met ’n video op jw.org. Moenie die video speel nie.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 196-197 ¶3-5

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE