Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | DANIËL 10-12

Jehovah het die toekoms van konings vooruitgesien

Jehovah het die toekoms van konings vooruitgesien

11:2

Vier konings sou vir Persië opstaan. Die vierde een sou “alles teen die koninkryk van Griekeland in beweging bring”.

  1. Kores die Grote

  2. Kambuses II

  3. Darius I

  4. Xerxes I (blykbaar koning Ahasveros wat met Ester getrou het)

11:3

’n Magtige koning van Griekeland sou opstaan en oor ’n groot ryk heers.

  • Aleksander die Grote

11:4

Die Griekse Ryk sou tussen vier van Aleksander se generaals verdeel word.

  1. Kassander

  2. Lusimagos

  3. Seleukos I

  4. Ptolemeus I