Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

2-8 Oktober

DANIËL 7-9

2-8 Oktober
  • Lied 116 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Daniël se profesie het die Messias se koms voorspel”: (10 min.)

    • Da 9:24—Die Messias se offerande het die vergifnis van sondes moontlik gemaak (it-2-E 902 ¶2)

    • Da 9:25—Die Messias het aan die einde van die 69ste week van jare gekom (it-2-E 900 ¶7)

    • Da 9:26, 27a—Die Messias is in die middel van die 70ste week van jare doodgemaak (it-2-E 901 ¶2, 5)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Da 9:24—Wanneer is “die Heilige der Heilige” gesalf? (w01 5/15 27)

    • Da 9:27—Watter verbond het vir baie van krag gebly tot aan die einde van die 70ste week van jare, of 36 HJ? (w07 9/1 20 ¶4)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Da 7:1-10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om so gou as moontlik na belangstellendes terug te gaan.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE