Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

10-16 Oktober

SPREUKE 7-11

10-16 Oktober
  • Lied 32 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Laat jou hart nie afwyk . . . nie”: (10 min.)

    • Spr 7:6-12—Diegene wat nie goeie oordeel het nie, beland dikwels in geestelike gevaar (w00 11/15 29-30)

    • Spr 7:13-23—Slegte besluite kan tot rampspoed lei (w00 11/15 29-30)

    • Spr 7:4, 5, 24-27—Wysheid en begrip sal ons beskerm (w00 11/15 29, 31)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Spr 9:7-9—Wat toon ons reaksie op raad oor ons? (w01 5/15 29-30)

    • Spr 10:22—Wat sluit Jehovah se seën in ons dag in? (w06 5/15 26-30 ¶3-16)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 8:22–9:6

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g16.5—Nooi die persoon na die vergadering wat oor die naweek gehou word.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g16.5 —Nooi die persoon na die vergadering wat oor die naweek gehou word.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 176 ¶5-6 —Nooi die student na die vergaderinge.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 83

  • Wat ander jongmense sê—Selfone (Spr 10:19): (15 min.) Bespreking. Speel eers die video Wat ander jongmense sê—Selfone. Bespreek dan die bygaande jw.org-artikel “Wat moet ek oor teksboodskappe weet?” Beklemtoon die punte onder die onderhofie “Wenke oor teksboodskappe”.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 2 ¶13-22

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 152 en gebed

    Let wel: Speel die lied eers een keer deur voordat die gemeente dit sing.