Mense word na die vergadering genooi

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Oktober 2016

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings vir die Ontwaak!, die uitnodiging na die gemeentelike vergaderinge en die Bybelwaarheid oor wat gebeur wanneer ons sterf. Berei jou eie aanbiedings voor.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Vertrou op Jehovah met jou hele hart”

Spreuke 3 verseker ons dat Jehovah ons sal beloon as ons op hom vertrou. Hoe kan jy bepaal of jy met jou hele hart op Jehovah vertrou?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Laat jou hart nie afwyk . . . nie”

Spreuke 7 beskryf hoe ’n jong man verlok word om te sondig toe sy hart van Jehovah se standaarde afwyk. Wat kan ons uit sy foute leer?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wysheid is beter as goud

Spreuke 16 sê dat wysheid beter is as goud. Waarom is goddelike wysheid so waardevol?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoe om goeie antwoorde te gee

’n Goeie antwoord strek die persoon wat dit gee sowel as die gemeente tot voordeel. Wat is die kenmerke van ’n goeie antwoord?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Streef vrede met ander na

Vrede onder Jehovah se volk is nie toevallig nie. Ons kan God se Woord gebruik om sterk emosies teë te werk en vrede na te streef.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Lei ’n seun op volgens die weg vir hom”

Waarom is dissipline nodig om kinders reg op te lei? Spreuke 22 bevat goeie raad vir ouers.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Maak jy goed gebruik van die JW.ORG-kontakkaartjies?

Gebruik hierdie kontakkaartjies by elke geleentheid om mense na God se Woord en ons webwerf te lei.