Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Trollie-getuieniswerk — Voordele regoor die wêreld

Trollie-getuieniswerk — Voordele regoor die wêreld

Volgens Handelinge hoofstuk 5 het die eerste-eeuse Christene na die tempel gegaan, ’n openbare plek waar daar baie mense was, om die goeie nuus bekend te maak (Han 5:19-21, 42). Vandag is trollie-getuieniswerk in openbare plekke ook baie suksesvol.

KYK NA DIE VIDEO TROLLIE-GETUIENISWERK — VOORDELE REGOOR DIE WÊRELD, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Wanneer en hoe het die trollie-getuieniswerk begin?

  • Hoekom is dit soms beter om eerder ’n lektuurtrollie as ’n tafel te gebruik?

  • Wat kan ons leer uit Mi Joeng Joe se ervaring?

  • Hoe wys Jacob Salomé se ervaring hoe belangrik trollie-getuieniswerk is?

  • Hoe leer Annies en haar man se voorbeeld ons hoe ons suksesvol kan wees met die trollie-getuieniswerk?