Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 4-5

Hulle het God se woord met vrymoedigheid bly spreek

Hulle het God se woord met vrymoedigheid bly spreek

4:5-13, 18-20, 23-31

Aan watter vereistes moes die apostels voldoen om onderrigters te kon wees? Wat het hulle gehelp om met soveel vertroue en moed te kan praat? Hulle was “saam met Jesus”, die Groot Leermeester, en het by hom geleer (Han 4:13). Watter lesse kan ons by Jesus leer wat ons sal help om doeltreffende bedienaars te wees?

Watter tekste pas by watter les?