Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

19-25 November

HANDELINGE 4-5

19-25 November
  • Lied 73 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Hulle het God se woord met vrymoedigheid bly spreek”: (10 min.)

    • Han 4:5-13 — Al was Petrus en Johannes “ongeleerde en gewone mense” het dit hulle nie gekeer om hulle geloof voor heersers en skrifgeleerdes te verdedig nie (w08 9/1 15, venster; w08 5/15 30 ¶6)

    • Han 4:18-20 — Al is Petrus en Johannes gedreig, het hulle geweier om op te hou preek

    • Han 4:23-31 — Eerste-eeuse Christene het op Jehovah se heilige gees vertrou om hulle moedig te maak (it-1-E 128 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Han 4:11 — Op watter manier is Jesus “die hoof van die hoek”? (it-1-E 514 ¶4)

    • Han 5:1 — Hoekom het Ananias en Saffira ’n stuk grond verkoop? (w13 3/1 15 ¶4)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 5:27-42

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon het ’n beswaar wat algemeen in julle gebied voorkom.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon sê vir jou dat hy nie ’n Christen is nie.

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 82

  • Trollie-getuieniswerk — Voordele regoor die wêreld”: (15 min.) Bespreking deur die diensopsiener. Speel die video. As julle gemeente openbare getuieniswerk in julle plaaslike gebied met ’n tafel of ’n trollie doen, moet jy vir die gehoor wys hoe dit lyk. Bespreek die plaaslike reëlings. As daar tyd is, kan jy ’n goeie plaaslike ondervinding vertel of demonstreer. Verduidelik hoe die verkondigers ook daaraan kan deelneem.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 16 ¶9-14, venster “Pas op vir Satan se listigheid!

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 64 en gebed