Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | NAHUM 1–HABAKUK 3

Bly geestelik wakker en bedrywig

Bly geestelik wakker en bedrywig

Hab 1:5, 6

Juda het dalk nie geglo dat dit vir die Babiloniërs moontlik sou wees om hulle te vernietig nie, omdat hulle gedink het dat Egipte hulle sou beskerm. Die Galdeërs was tog nie sterker as Egipte nie, of hoe? Baie Jode kon ook nie glo dat Jehovah sou toelaat dat Jerusalem en sy tempel vernietig sou word nie. Maar die profesie sou wel vervul word, en Habakuk moes daarvoor gereed wees deur geestelik wakker en bedrywig te bly.

Hoekom kan ek met sekerheid sê dat die einde van hierdie stelsel van dinge baie naby is?

Hoe kan ek geestelik wakker en bedrywig bly?