Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

13-19 November

OBADJA 1–JONA 4

13-19 November
  • Lied 42 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Leer uit jou foute”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ob 10—Hoe is Edom “tot onbepaalde tyd uitgeroei”? (w07 11/1 13 ¶5)

    • Ob 12—Watter les kan ons leer uit God se veroordeling van Edom? (jd 112 ¶4-5)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jon 3:1-10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp17.6 *—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) wp17.6—Die tydskrif is tydens die vorige besoek geplaas. Demonstreer hoe ’n herbesoek gedoen word en wys vir die persoon een van ons Bybelstudiepublikasies.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) ld 12-13 *—Kies watter prente bespreek moet word.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 17 Die Wagtoring, nr. 6 van 2017

^ par. 19 Brosjure: Luister na God