Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoe ons noodlenigingsbediening Christene op die Karibiese Eilande gehelp het

Hoe ons noodlenigingsbediening Christene op die Karibiese Eilande gehelp het

Net soos in die eerste eeu, het ons vandag ook die voorreg om te wys dat ons lief is vir ons mede-Christene wat deur rampe getref word (Joh 13:34, 35). Kyk na die video Liefde in aksie – Noodlenigingswerk op die Karibiese Eilande om te sien wat Christene gedoen het om hulle broers en susters te help wat op die Karibiese Eilande woon, en beantwoord dan die volgende vrae:

  • Hoe het die orkane Irma en Maria ons broers op die Karibiese Eilande geraak?

  • Hoe het Jehovah ons broers op die Karibiese Eilande deur mede-Christene gehelp?

  • Watter uitwerking het die liefde en vrygewigheid van die broers op die slagoffers van die orkane gehad?

  • Hoeveel broers en susters het aan die noodlenigingswerk op die Karibiese Eilande deelgeneem?

  • Hoe kan ons almal ’n aandeel aan die noodlenigingswerk hê?

  • Hoe het hierdie video jou daaroor laat voel om deel te wees van hierdie liefdevolle organisasie?