Noodlenigingswerk in die Verenigde State

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Mei 2019

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor die dood en die opstanding.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

‘Ons gee nie moed op nie’

As ons op toekomstige Koninkrykseëninge fokus, sal dit ons help om ’n mate van vreugde te hê en nie moed op te gee nie.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Ons bediening vir die heiliges

Om behoeftige Christene te help is deel van ons heilige diens.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoe ons noodlenigingsbediening Christene op die Karibiese Eilande gehelp het

Wat het Christene gedoen om hulle broers op die Karibiese Eilande te help?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Paulus se “doring in die vlees”

Waarvan het Paulus moontlik gepraat toe hy gesê het dat hy ’n “doring in die vlees” het?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jy kan sukses hê al het jy ’n “doring in die vlees”!

Hoe kan ons op Jehovah God staatmaak en hierdie probleme suksesvol verduur?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

”Ek het hom van aangesig tot aangesig teëgestaan”

Ons is almal onvolmaak en ons almal moet aanhou om vooroordeel met wortel en tak uit te roei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoe almal kan help om ons plekke van aanbidding netjies te hou

Ons Koninkryksale is meer as net geboue; dit is plekke van aanbidding wat aan Jehovah toegewy is.