Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | MARKUS 7-8

Neem jou folterpaal op en volg my voortdurend

Neem jou folterpaal op en volg my voortdurend

8:34

Jesus het gesê: ‘Volg my voortdurend.’ Dit beteken dat ons moet volhard. Hoe kan ons daaraan werk wanneer dit kom by . . .

  • gebed?

  • studie?

  • die bediening?

  • die bywoning van vergaderinge?

  • antwoorde tydens die vergaderinge?