Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah sal jou help om dapper te wees

Jehovah sal jou help om dapper te wees

Is jy nog op skool? Was jy al bang om te sê dat jy een van Jehovah se Getuies is en om oor Jehovah te praat? As jy al so gevoel het, wat kan jou help om dapper te wees? (1Te 2:2). Hoekom moet jy dapper wees? Kyk na die video Jehovah sal jou help om dapper te wees, en beantwoord dan die volgende vrae:

  1. Watter Bybelvoorbeeld het Sophia gehelp om dapper te wees?

  2. Hoe het oefensessies Sophia gehelp?

  3. Hoekom moet jy met jou skoolmaats oor Jehovah praat?

  4. Is jy klaar met skool? Watter lesse het hierdie video jou geleer?