Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

29 Mei-4 Junie

JEREMIA 49-50

29 Mei-4 Junie
  • Lied 102 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jehovah seën dié wat nederig is en straf dié wat verwaand is”: (10 min.)

    • Jer 50:4-7—’n Oorblyfsel van berouvolle en nederige Israeliete sou uit gevangenskap vrygelaat word en na Sion terugkeer

    • Jer 50:29-32—Babilon sou vernietig word omdat hulle verwaand teenoor Jehovah opgetree het (it-1-E 54)

    • Jer 50:38, 39—Babilon sou nooit weer bewoon word nie (jr 161 ¶15; w98 4/1 20 ¶20)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 49:1, 2—Waarom is die Ammoniete deur Jehovah bestraf? (it-1-E 94 ¶6)

    • Jer 49:17, 18—Hoe het Edom soos Sodom en Gomorra geword, en hoekom? (jr 162 ¶18; ip-2 350 ¶6)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 50:1-10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) T-32 *—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) T-32—Bespreek “Iets om oor te dink”. Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w15 3/15 15-16—Tema: Waarom het ons publikasies in onlangse jare selde tipes en antitipes bespreek?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 56

  • Haal eers die balk uit jou eie oog: (15 min.) Speel die video Haal eers die balk uit jou eie oog. Bespreek dan die volgende vrae: Hoe het die broer ’n trotse, kritiese gesindheid geopenbaar? Wat het hom gehelp om sy denkwyse te verander? Hoe het hy daarby baat gevind?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 13 ¶11-23

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 131 en gebed

^ par. 17 Pamflet Wat is die sleutel tot ’n gelukkige gesinslewe?