Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah vergeet nie julle liefde nie

Jehovah vergeet nie julle liefde nie

KYK NA DIE VIDEO JEHOVAH VERGEET NIE JULLE LIEFDE NIE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter uitdagings is daar wanneer ’n mens oud word?

  • Watter goeie eienskap gaan dikwels met bejaardheid gepaard?

  • Het jy oud geword? Hoe word jy deur Levitikus 19:32 en Spreuke 16:31 aangemoedig?

  • Hoe beskou Jehovah sy bejaarde knegte wat nie meer soveel in die bediening kan doen nie?

  • Wat wil Jehovah hê moet ons doen selfs wanneer ons oud is?

  • Hoe kan bejaardes die jonges aanmoedig?

  • Hoe het ’n ouer broer of suster jou onlangs aangemoedig?