Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 26-33

Vertrou op Jehovah vir moed

Vertrou op Jehovah vir moed

Dawid het moed geskep toe hy nagedink het oor Jehovah se reddingsdade

27:1-3

  • Jehovah het die jong Dawid van ’n leeu gered

  • Jehovah het Dawid gehelp toe hy ’n beer doodgemaak het om die kudde te beskerm

  • Jehovah het Dawid gehelp toe hy Goliat doodgemaak het

Wat kan ons help om so moedig soos Dawid te wees?

27:4, 7, 11

  • Gebed

  • Die predikingswerk

  • Vergaderingbywoning

  • Persoonlike studie en gesinsaanbidding

  • Om ander aan te moedig

  • Om te dink aan hoe Jehovah ons in die verlede gehelp het