Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

23-29 Mei

PSALM 19-25

23-29 Mei
  • Lied 116 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Profesieë gee besonderhede oor die Messias”: (10 min.)

    • Ps 22:1—Die Messias sou skynbaar deur God verlaat wees (w11 8/15 15 ¶16)

    • Ps 22:7, 8—Die Messias sou bespot word (w11 8/15 15 ¶13)

    • Ps 22:18—Die lot sou vir die Messias se klere gewerp word (w11 8/15 15 ¶14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 19:14—Watter praktiese les kan ons uit hierdie vers leer? (w06 5/15 19 ¶8)

    • Ps 23:1, 2—Hoe is Jehovah ’n liefdevolle Herder? (w02 9/15 32 ¶1-2)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 25:1-22

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) bh—Gebruik ’n elektroniese toestel om ’n teks te lees.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) bh—Gebruik die soekfunksie op JW Library om ’n Bybelvers te vind wat ’n vraag van ’n huisbewoner beantwoord.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 129-130 ¶11-12—Wys die student kortliks op ’n elektroniese toestel hoe hy JW Library kan gebruik om vir die studie voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE