Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOB 38-42

Dit behaag Jehovah wanneer ons vir ander bid

Dit behaag Jehovah wanneer ons vir ander bid

Jehovah het verwag dat Job vir Elifas, Bildad en Sofar moet bid

42:7-10

  • Jehovah het vir Elifas, Bildad en Sofar gesê om na Job te gaan en ’n brandoffer te bring

  • Job moes ten behoewe van hulle bid

  • Nadat Job vir hulle gebid het, is hy geseën

Jehovah het Job ryklik geseën vir sy geloof en volharding

42:10-17

  • Jehovah het Job se beproewing verwyder en hom weer gesond laat word

  • Job se vriende en familielede het hom vertroos oor al sy lyding

  • Jehovah het Job weer voorspoedig gemaak en hom alles wat hy verloor het, in dubbele mate gegee

  • Job en sy vrou het nog tien kinders gehad

  • Job het nog 140 jaar geleef en kon vier geslagte van sy nakomelinge sien