’n Egpaar studeer saam en gebruik ’n tablet

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Mei 2016

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings vir Die Wagtoring en die Leer Bybel-boek. Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Dit behaag Jehovah wanneer ons vir ander bid

God het vir Job gesê om vir sy drie onsimpatieke metgeselle te bid. Hoe is Job vir sy volharding geseën? (Job 38-42)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Gebruik jy JW Library?

Hoe kan jy die app kry? Hoe kan dit jou by gemeentelike vergaderinge en in die bediening help?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

As ons vrede met Jehovah wil geniet, moet ons sy Seun, Jesus, eer

Hoe het die nasies Jesus se gesag verwerp? Waarom is dit belangrik dat ons God se gesalfde Koning moet eer? (Psalm 2)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wie sal ’n gas in Jehovah se tent wees?

Psalm 15 beskryf waarna Jehovah in ’n vriend soek.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Gebruik JW Library

Gebruik die app om te studeer, by vergaderinge en in die bediening.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Profesieë gee besonderhede oor die Messias

Kyk hoe Messiaanse profesieë in Psalm 22 in Jesus vervul is.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Vertrou op Jehovah vir moed

Wat kan ons help om so moedig soos Dawid te wees? (Psalm 27)