Broers en susters in Mianmar geniet mekaar se geselskap

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Junie 2019

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor hoe ons die toekoms kan geniet wat God belowe het.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“’n Simboliese drama” met betekenis vir ons

Wat het Abraham se vrouens Sara en Hagar voorgestel? Hoe kan jy by die nuwe verbond baat vind?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah se administrasie en die werk daarvan

Wat is Jehovah se administrasie en hoe kan ons daarmee saamwerk?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Kry meer uit jou persoonlike studie

Watter wenke is daar om die gehalte van jou persoonlike Bybelstudie te verbeter?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Trek die volle wapenrusting van God aan”

Christene is soldate. Identifiseer elke deel van jou geestelike wapenrusting en wat dit beteken.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wat sal Jehovah daarvan dink?

Hoe kan jy aanhou verstaan wat Jehovah se wil is en in ooreenstemming daarmee optree?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Moet julle oor niks kwel nie”

In hierdie laaste dae is daar soveel waaroor ons ons kan bekommer. Wat kan ons help om ons minder te bekommer?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wees wys in jou keuse van vermaak

Hoe kan jy God se hart bly maak in die manier waarop jy jou vrye tyd gebruik?