Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | LUKAS 4-5

Weerstaan versoekings, net soos Jesus

Weerstaan versoekings, net soos Jesus

Satan probeer om ons van Jehovah af weg te trek deur verkeerde begeertes in ons hart te laat opkom. Hy weet dat niemand se gevoelens, begeertes en omstandighede dieselfde is nie, en daarom gebruik hy verskillende taktieke vir verskillende mense.

Watter kragtige wapen het Jesus gebruik om drie algemene versoekings te weerstaan? (Heb 4:12; 1Jo 2:15, 16) Hoe kan ek sy voorbeeld volg?

  • 4:1-4

    “Die begeerte van die vlees”

  • 4:5-8

    “Die begeerte van die oë”

  • 4:9-12

    “Die spoggerige vertoon”