Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

18-24 Junie

LUKAS 2-3

18-24 Junie
  • Lied 133 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jongmense — Word julle vriendskap met Jehovah sterker?”: (10 min.)

    • Lu 2:41, 42 — Jesus het saam met sy ouers na die jaarlikse Pasgafees gegaan (“sy ouers was gewoond”, studienota oor Lu 2:41 in nwtsty)

    • Lu 2:46, 47 — Jesus het na die godsdiensleiers geluister en vir hulle vrae gevra (“hulle uitgevra”, “was die hele tyd verbaas”, studienotas oor Lu 2:46, 47 in nwtsty)

    • Lu 2:51, 52 — Jesus het aan sy ouers “onderdanig gebly” en by God en die mense guns verkry (“onderdanig gebly”, studienota oor Lu 2:51 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 2:14 — Wat beteken hierdie vers? (“en op aarde vrede onder mense van welwillendheid”, “mense van welwillendheid”, studienotas oor Lu 2:14 in nwtsty)

    • Lu 3:23 — Wie was Josef se pa? (wp16.3 9 ¶1-3)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 2:1-20

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee dan ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied gebruik word.

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w14 2/15 26-27 — Tema: Watter redes het eerste-eeuse Jode gehad om “in afwagting” van die Messias te wees?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE