Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 6-10

Sal jy gemerk wees vir oorlewing?

Sal jy gemerk wees vir oorlewing?

Esegiël se visioen is oorspronklik vervul toe eertydse Jerusalem vernietig is. Hoe gaan dit weer vervul word?

9:1, 2

  • Die man met ’n sekretaris se inkhoring stel Jesus Christus voor

  • Die ses manne met die wapens om mee te verbrysel, stel die hemelse leërmagte voor wat deur Christus gelei word

9:3-7

  • Die groot menigte ontvang die merk wanneer hulle gedurende die groot verdrukking as skape geoordeel word

Wat moet ek doen om gemerk te word vir oorlewing?