Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | KLAAGLIEDERE 1-5

’n Wagtende houding help ons om te volhard

’n Wagtende houding help ons om te volhard

Wat het Jeremia gehelp om met ’n goeie gesindheid te volhard al het hy baie swaar gekry?

3:20, 21, 24, 26, 27

  • Hy het die vertroue gehad dat Jehovah hom sou “neerbuig” oor die berouvolles onder Sy volk en hulle uit hulle slegte toestand sou red

  • Hy het geleer om “die juk in sy jeug [te] dra”. As ons toetse van ons geloof verduur terwyl ons jonk is, sal dit ons sterker maak vir toetse in die toekoms

Hoe kan ek nou vir uitdagings in die toekoms voorberei?

 

Hoe kan ek ’n wagtende houding toon?