Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

12-18 Junie

KLAAGLIEDERE 1-5

12-18 Junie
  • Lied 128 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • ’n Wagtende houding help ons om te volhard”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Klaagliedere.]

    • Klg 3:20, 21, 24—Jeremia het ’n wagtende houding gehad en op Jehovah vertrou (w12 6/1 14 ¶3-4; w11 9/15 8 ¶8)

    • Klg 3:26, 27—As ons toetse van ons geloof verduur, sal dit ons help met uitdagings in die toekoms (w07 6/1 11 ¶3-4)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Klg 2:17—Presies wat het Jehovah oor Jerusalem “gesê” wat hy toe volbring het? (w07 6/1 9 ¶4)

    • Klg 5:7—Hou Jehovah mense aanspreeklik vir die oortredings van hulle voorvaders? (w07 6/1 10 ¶5)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Klg 2:20–3:12

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g17.3 *—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g17.3​—Nooi die persoon na die vergadering.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w11 9/15 9-10 ¶11-13—Tema: Jehovah is my deel.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 17 Ontwaak!, Nr. 3 van 2017