Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 TESSALONISENSE 1-5

‘Hou aan om mekaar te vertroos en mekaar op te bou’

‘Hou aan om mekaar te vertroos en mekaar op te bou’

5:11-14

Elke Christen het die vermoë om ander aan te moedig. Byvoorbeeld, ons moedig mede-Christene aan wanneer ons getrou vergaderinge bywoon en aan die bediening deelneem, dalk “met groot worsteling” as gevolg van swak gesondheid en ander probleme (1Te 2:2). Ons kan vertroostend praat met mede-gelowiges wat aanmoediging nodig het as ons vooraf dink aan wat ons kan sê om hulle te help en dalk navorsing doen om aanmoedigende inligting te vind.

Waar kan jy inligting vind oor hoe om iemand aan te moedig wat met ’n spesifieke probleem sukkel?

Wie in die gemeente wil jy aanmoedig?