Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wat kan jy by hulle leer?

Wat kan jy by hulle leer?

Is jy onlangs as ’n bedieningskneg of ouerman aangestel? Jy het dalk vaardighede, vermoëns of ’n sekulêre opvoeding wat die ander bedieningsknegte of ouermanne nie het nie. Maar daar is soveel wat jy by sulke broers kan leer, sowel as by geestelike manne wat nie meer op die liggaam kan dien nie as gevolg van ouderdom, gesondheidsprobleme of gesinsverantwoordelikhede.

KYK NA DIE VIDEO RESPEKTEER ERVARE MANNE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  1. 1. Hoe het broer Richards gewys dat hy broer Bello respekteer?

  2. 2. Watter fout het Ben gemaak, en hoekom?

  3. 3. Wat het Ben uit Elisa se voorbeeld geleer?

  4. 4. Of jy nou ’n broer of ’n suster is, hoe kan jy respek toon vir ervare mede-Christene en by hulle leer?