Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

15-21 Julie

2 TESSALONISENSE 1-3

15-21 Julie
  • Lied 67 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die wettelose word geopenbaar”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot 2 Tessalonisense.]

    • 2Te 2:6-8 – “Die wettelose”, wat alreeds aan die werk is, sou geopenbaar word (it-1-E 972-973)

    • 2Te 2:9-12 – Dié wat deur “die wettelose” mislei is, sou geoordeel word (it-2-E 245 ¶7)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 2Te 1:7, 8 – In watter sin sal die openbaring van Jesus en die engele “in ’n vlammende vuur” wees? (it-1-E 834 ¶5)

    • 2Te 2:2 – Wat het Paulus bedoel met “’n geïnspireerde uiting”? (it-1-E 1206 ¶4)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Te 1:1-12 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 61

  • Is jy nie meer opgewonde oor jou bediening nie?: (15 min.) Speel die video Gee nuwe lewe aan jou bediening – Hoe?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 10 ¶18-23, venster op bl. 107

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 97 en gebed