Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

10-16 Julie

ESEGIËL 15-17

10-16 Julie
  • Lied 11 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Hou jy jou beloftes?”: (10 min.)

    • Ese 17:1-4—Babilon het Sedekia in koning Jojagin se plek aangestel (w07 7/1 12 ¶6)

    • Ese 17:7, 15—Sedekia het sy eed van getrouheid verbreek en militêre hulp by Egipte gaan soek (w07 7/1 12 ¶6)

    • Ese 17:18, 19—Jehovah het van Sedekia verwag om sy belofte te hou (w12 10/15 30 ¶11; w88 9/15 17 ¶8)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ese 16:60—Wat is die ‘verbond wat tot onbepaalde tyd duur’, en wie is almal deel daarvan? (w88 9/15 17 ¶7)

    • Ese 17:22, 23—Wie is die “sagte takkie” wat Jehovah gesê het hy sou plant? (w07 7/1 12 ¶6)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 16:28-42

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 36

  • Kom jou huweliksgelofte na al is jy teleurgesteld met jou huwelik: (10 min.) Toespraak deur ’n ouer man gebaseer op die Ontwaak! van Maart 2014, bladsy 14-15.

  • Word Jehovah se vriend—Wees eerlik: (5 min.) Speel die video Word Jehovah se vriend—Wees eerlik. Nooi dan ’n paar jong kinders na die verhoog en vra hulle vrae oor die video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 15 ¶1-8

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 137 en gebed

^ par. 17 Die Wagtoring, nr. 4 van 2017