Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 24-27

’n Profesie teen Tirus versterk vertroue in Jehovah se Woord

’n Profesie teen Tirus versterk vertroue in Jehovah se Woord
UITLEG

Die boek Esegiël het spesifieke dinge oor die vernietiging van Tirus voorspel.

  • 26:7-11

    Wie het ’n ruk ná 607 VHJ die deel van Tirus wat op die vasteland was, vernietig?

  • 26:4, 12

    Wie het in 332 VHJ die oorblyfsels van die stad op die vasteland gebruik om ’n pad deur die see te maak sodat hy die deel van Tirus wat op die eiland was, kon vernietig?

Na watter breedvoerige profesie wat nog vervul moet word, sien jy uit?