Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

31 Julie–6 Augustus

ESEGIËL 24-27

31 Julie–6 Augustus
  • Lied 81 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • ’n Profesie teen Tirus versterk vertroue in Jehovah se Woord”: (10 min.)

    • Ese 26:3, 4—Jehovah het die vernietiging van Tirus meer as 250 jaar voor die tyd voorspel (si 133 ¶4)

    • Ese 26:7-11—Esegiël het gesê watter nasie en sy leier Tirus eerste sou aanval (ce 216 ¶3)

    • Ese 26:4, 12—Esegiël het voorspel dat die mure, huise en grond van Tirus in die water gegooi sou word (it-1-E 70)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ese 24:6, 12—Wat stel die roes van die kookpot voor? (w07 7/1 14 ¶2)

    • Ese 24:16, 17—Hoekom moes Esegiël nie treur toe sy vrou gesterf het nie? (w88 9/15 21 ¶24)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 25:1-11

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Enige pamflet—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Enige pamflet—Noem en bespreek die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie? (Moenie die video speel nie.)

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 23 ¶13-15—Nooi die persoon na die vergadering.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE