Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

17-23 Julie

ESEGIËL 18-20

17-23 Julie
  • Lied 21 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wanneer Jehovah vergewe, vergeet hy ook?”: (10 min.)

    • Ese 18:19, 20—Jehovah hou elkeen verantwoordelik vir sy eie dade (w12 7/1 18 ¶2)

    • Ese 18:21, 22—Jehovah wil berouvolle mense graag vergewe en sal nooit weer hulle sondes teen hulle hou nie (w12 7/1 18 ¶3-7)

    • Ese 18:23, 32—Jehovah vernietig die goddeloses net as ’n laaste uitweg (w08 4/1 8 ¶4; w06 12/1 27 ¶11)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ese 18:29—Hoekom het die Israeliete ’n verkeerde beskouing van Jehovah gekry, en hoe kan ons dieselfde fout vermy? (w13 8/15 11 ¶9)

    • Ese 20:49—Hoekom het die nasie gedink dat Esegiël met “spreekwoorde” praat, en watter waarskuwing hou dit vir ons in? (w07 7/1 14 ¶3)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 20:1-12

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) 1Jo 5:19—Leer die waarheid aan ander. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Ge 3:2-5—Leer die waarheid aan ander. Lê die grondslag vir die volgende besoek. (Sien mwb16.08 8 ¶2) *

  • Toespraak: (6 min. of minder) w16.05-E 32—Tema: Hoe kan die gemeente wys dat hulle bly is wanneer daar aangekondig word dat iemand herstel is?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 77

  • Vergewe jy jouself?”: (10 min.) Bespreking. Begin deur die video te speel: Onderwerp jou lojaal aan Jehovah se oordele—Wees vergewensgesind.

  • Jongmense vra—Wat moet ek doen wanneer ek foute maak?: (5 min.) Bespreking van die artikel “Jongmense vra—Wat moet ek doen wanneer ek foute maak?” Begin deur die oudio-opname te speel van die onderhofie “Wat sal jy doen?”

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 15 ¶9-17

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 38 en gebed

^ par. 18 Vergaderingwerkboek, Augustus 2016