Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 60–68

Loof Jehovah, die Hoorder van gebed

Loof Jehovah, die Hoorder van gebed

Maak jou beloftes aan Jehovah ’n saak van gebed

61:1, 8

  • As ons oor ons beloftes bid, sal ons meer vasbeslote wees om dit na te kom

  • Ons toewyding aan God is die belangrikste belofte wat ons kan maak

Hanna

Toon dat jy op Jehovah vertrou deur jou hart voor hom in gebed uit te stort

62:8

  • ’n Betekenisvolle gebed sluit in dat ons Jehovah van ons diepste gevoelens vertel

  • As ons spesifiek is in ons gebede, sal ons duideliker kan sien hoe Jehovah ons gebede verhoor

Jesus

Jehovah luister na die gebede van alle opregtes van hart

65:1, 2

  • Jehovah luister na “alle soorte mense” wat hom opreg wil ken en die begeerte het om sy wil te doen

  • Ons kan enige tyd tot Jehovah bid

Kornelius

Skryf ’n paar dinge neer waaroor jy wil bid.