Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 23-24

Paulus is daarvan beskuldig dat hy ’n pes is en die mense in opstand bring

Paulus is daarvan beskuldig dat hy ’n pes is en die mense in opstand bring

23:12, 16; 24:2, 5, 6, 10-21

Die Jode in Jerusalem het hulleself “met ’n vloek verbind” om Paulus dood te maak (Han 23:12). Maar dit was Jehovah se wil dat Paulus na Rome toe gaan om daar te gaan getuig (Han 23:11). Paulus se suster se seun het van die plan gehoor en vir Paulus daarvan vertel. Dit het gekeer dat Paulus doodgemaak word (Han 23:16). Wat leer hierdie verhaal jou oor . . .

  • wat gebeur wanneer mense iets probeer doen wat teen God se wil is?

  • die maniere wat God kan gebruik om ons te help?

  • hoe om moedig te wees?