Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | JESAJA 43-46

Jehovah is die God van ware profesie

Jehovah is die God van ware profesie
UITLEG

Sowat 200 jaar voor die val van Babilon het Jehovah die profeet Jesaja gebruik om presies te voorspel wat sou gebeur.

44:27–45:2

  • Kores sou Babilon verower

  • Die stad se dubbele deure sou wawyd oopstaan

  • Die Eufraatrivier, wat die stad beskerm het, sou “opdroog”