Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

30 Januarie–5 Februarie

JESAJA 43-46

30 Januarie–5 Februarie
  • Lied 33 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jehovah is die God van ware profesie”: (10 min.)

    • Jes 44:26-28—Jehovah het voorspel dat Jerusalem en die tempel herbou sal word, en hy het gesê dat Kores Babilon sal verower (ip-2 71-72 ¶22-23)

    • Jes 45:1, 2—Jehovah het besonderhede oor die verowering van Babilon gegee (ip-2 77-78 ¶4-6)

    • Jes 45:3-6—Jehovah het redes gegee waarom hy Kores gebruik het om Babilon te verower (ip-2 79-80 ¶8-10)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jes 43:10-12—Hoe moes die Israeliete as ’n nasie getuies van Jehovah wees? (w14 11/15 21-22 ¶14-16)

    • Jes 43:25—Wat is die hoofrede waarom Jehovah oortredings uitwis? (ip-2 60 ¶24)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 46:1-13

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) lc—Getuig informeel by die werk of by die skool.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) lc—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) jl les 4

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE