Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | JESAJA 29-33

“’n Koning sal vir regverdigheid regeer”

“’n Koning sal vir regverdigheid regeer”

Jesus, die Koning, voorsien “vorste”, of ouer manne, wat vir die kudde sorg

32:1-3

  • Net soos “’n skuiling teen die reënstorm” beskerm hulle die kudde teen die storms van vervolging en moedeloosheid

  • Net soos “waterstrome in ’n waterlose land” verkwik hulle diegene wat geestelik dors is deur hulle rein waarhede te leer

  • Net soos “die skaduwee van ’n groot, swaar rots in ’n uitgeputte land” bring hulle verligting aan die kudde deur geestelike leiding en verkwikking te voorsien