Die goeie nuus word in Ghana verkondig

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Januarie 2017

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbieding vir Die Wagtoring en ’n Bybelwaarheid wat toon dat ons in die laaste dae lewe. Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah sorg vir sy volk

Net soos ’n vrygewige gasheer, gee Jehovah ons ’n oorvloed geestelike voedsel.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“’n Koning sal vir regverdigheid regeer”

Jesus, die Koning, voorsien ouer manne, wat vir die kudde sorg. Hulle bring verligting aan die kudde deur geestelike leiding en verkwikking te voorsien.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hiskia was beloon vir sy geloof

Die Assiriërs het probeer om die Jode te laat opgee sonder ’n geveg, maar Jehovah se engel het Jerusalem beskerm.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“O Jehovah, . . . in u het ek my vertroue gestel”

Ons moet in goeie tye en slegte tye ons vertroue in Jehovah stel. Hoe het Hiskia getoon dat hy op God vertrou?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah gee die vermoeide krag

Net soos die arend amper sonder moeite vlieg, kan ons ook aanhou in ons diens aan God met die krag wat hy voorsien.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Bid vir Christene wat vervolg word

Hoe kan ons bid vir Christene wat vervolg word?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah is die God van ware profesie

Sowat 200 jaar voor die val van Babilon het Jehovah die profeet Jesaja gebruik om presies te voorspel wat sou gebeur.