Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

20-26 Februarie

JESAJA 58-62

20-26 Februarie
  • Lied 142 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Roep die jaar van die welwillendheid van Jehovah uit”: (10 min.)

    • Jes 61:1, 2—Jesus was gesalf “om die jaar van die welwillendheid van Jehovah . . . uit te roep” (ip-2 322 ¶4)

    • Jes 61:3, 4—Jehovah voorsien “groot bome van regverdigheid” om sy werk te doen (ip-2 326-327 ¶13-15)

    • Jes 61:5, 6—“Uitlanders” gee hulle samewerking aan “die priesters van Jehovah” in die grootste getuieniswerk wat die wêreld nog gesien het (w12 12/15 25 ¶5-6)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jes 60:17—Hoe het Jehovah hierdie belofte in die laaste dae vervul? (w15 7/15 6-7 ¶14-17)

    • Jes 61:8, 9—Wat is die “verbond wat tot onbepaalde tyd duur”, en wie is die “nageslag”? (w07 1/15 11 ¶4)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 62:1-12

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE