Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

13-19 Februarie

JESAJA 52-57

13-19 Februarie
  • Lied 148 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Christus het vir ons gely”: (10 min.)

    • Jes 53:3-5—Hy is verag en vir ons ongeregtighede verbrysel (w09 1/15 26 ¶3-5)

    • Jes 53:7, 8—Hy was gewillig om sy lewe vir ons op te offer (w09 1/15 27 ¶10)

    • Jes 53:11, 12—Ons het ’n regverdige posisie omdat hy tot die dood toe getrou gebly het (w09 1/15 28 ¶13)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jes 54:1—Wie is die “onvrugbare vrou” wat in hierdie ­profesie genoem word, en wie is haar “kinders”? (w06 3/15 11 ¶2)

    • Jes 57:15—In watter sin “woon” Jehovah by diegene wat “verbrysel” en “nederig” is? (w05 10/15 26 ¶3)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 57:1-11

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) lf—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) lf 30-31—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 15 ¶16-17—As dit moontlik is, laat ’n pa met sy jong seun of dogter studeer.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE