Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

3-9 Desember

HANDELINGE 9-11

3-9 Desember
  • Lied 115 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • ’n Wrede vervolger word ’n ywerige getuie”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Han 9:4 — Hoekom het Jesus vir Saulus gevra: “Waarom vervolg jy my?” (bt 60-61 ¶5-6)

    • Han 10:6 — Hoekom is dit so merkwaardig dat die apostel Petrus by ’n leerlooier oorgebly het? (“Simon, ’n leerlooier”, studienota oor Han 10:6 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 9:10-22

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 58

  • Plaaslike behoeftes: (8 min.)

  • Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 17 ¶1-10

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 59 en gebed

^ par. 19 Brosjure: Wie doen vandag Jehovah se wil?