Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | SAGARIA 9-14

Bly in “die vallei van die berge”

Bly in “die vallei van die berge”

14:3-5

Jehovah het in 1914 ’n “baie groot vallei” gevorm toe hy ’n “berg”, die Messiaanse Koninkryk, opgerig het. Hierdie regering val onder Jehovah, die Universele Soewerein. Vanaf 1919 word God se knegte in “die vallei van die berge” beskerm

Hoe “vlug” mense na “die vallei” van beskerming?

14:12, 15

Almal wat buite die simboliese vallei is, sal in Armageddon vernietig word

Hoe kan ek in die vallei van beskerming bly?