Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings

ONTWAAK!

Vraag: Hoekom is die wêreld buite beheer?

Teks: Jer 10:23

Aanbod: Hierdie tydskrif verduidelik hoekom miljoene mense na die toekoms uitsien.

ONTWAAK!

Vraag: Het God ’n naam?

Teks: Ps 83:18

Aanbod: Hierdie artikel verduidelik vir ons wat God se naam beteken en waarom ons daardie naam moet gebruik. [Blaai na die artikel “Die Bybel se beskouing—God se naam”.]

LEER DIE WAARHEID AAN ANDER

Vraag: Sal daar ooit ’n tyd kom wanneer ons vyand die dood nie meer daar sal wees nie?

Teks: 1Ko 15:26

Waarheid: Jehovah sal die dood permanent verwyder.

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.