Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | LUKAS 17-18

Wys dat jy dankbaar is

Wys dat jy dankbaar is

17:11-18

Wat leer hierdie gebeurtenis ons oor dankbaarheid?

  • Ons moenie net dankbaar voel nie; ons moet ook wys en sê dat ons dankbaar is

  • As ons opreg vir ander dankie sê, wys ons dat ons goeie maniere en Christelike liefde het

  • As ons Christus se hart wil bly maak, moet ons vir ander wys dat ons vir hulle lief is en hulle waardeer, maak nie saak van watter nasie, ras of geloof hulle is nie