Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

6-12 Augustus

LUKAS 17-18

6-12 Augustus
  • Lied 18 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wys dat jy dankbaar is”: (10 min.)

    • Lu 17:11-14 — Jesus het tien melaatses gesond gemaak (“tien melaatse manne”, studienota oor Lu 17:12 in nwtsty gaan wys julle vir die priesters”, studienota oor Lu 17:14 in nwtsty)

    • Lu 17:15, 16 — Net een van die melaatses het teruggegaan om vir Jesus dankie te sê

    • Lu 17:17, 18 — In hierdie verslag kan ons sien hoe belangrik dit is om te wys dat ons dankbaar is (w08 8/1 14-15 ¶8-9)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 17:7-10 — Hoekom het Jesus hierdie illustrasie vertel? (“nikswerd”, studienota oor Lu 17:10 in nwtsty)

    • Lu 18:8 — Van watter soort geloof praat Jesus in hierdie vers? (“die geloof”, studienota oor Lu 18:8 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 18:24-43

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 19 Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!