Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

27 Augustus – 2 September

LUKAS 23-24

27 Augustus – 2 September
  • Lied 130 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wees bereid om ander te vergewe”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 23:31 — Waarvan praat Jesus waarskynlik in hierdie vers? (“wanneer die boom vogtig is . . . wanneer hy verdor is”, studienota oor Lu 23:31 in nwtsty)

    • Lu 23:33 — Watter bewyse is daar dat spykers heel moontlik in die ou tyd gebruik is om iemand aan ’n paal vas te maak wanneer hy tereggestel is? (“Spyker in ’n hakskeenbeen”, media in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 23:1-16

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n publikasie aan uit ons Gereedskap vir Velddiens waarin die huisbewoner spesifiek sal belangstel.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers en bied ’n studiepublikasie aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 4 ¶3-4 *

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 19 Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!